loading

Yonkers

Vaardigheidsopleiding

Opleiding vul die leemtes wat mense en organisasies keer om uit te blink.

Ons verskaf persoonlike opleidingsprogramme met duidelike en doeltreffende kursusmateriaal. Ons hulpmiddels ondersteun, bekwaam en bemagtig. Interaktiewe sessies (individue, groep- of opleieropleiding) en vermaaklike industriële teater bevorder die retensie van inligting:

  • gefasiliteerde opleiding
  • ervaringsleerwerksessies
  • ontwikkeling van doelgemaakte kursusse
  • aanvullende materiaal en -hulpmiddels
  • opvoedkundige en industriële teater