loading

Yonkers

Taaldienste

Woorde is die boustene van goeie kommunikasie. Ons help jou om die regte woorde te gebruik met die regte nuanses en konnotasies vir die regte gehoor.

Verkeerde of ontoepaslike woorde en wisselende spelling is soos wanneer iets tussen jou voortande vassit terwyl jy lag en gesels. Jou luisteraars glimlag en knik dalk, maar hoor hulle werklik wat jy sê terwyl hulle aandag afgetrek word? Ons help jou gehoor werklik hóór.

Ons doen:

  • taalversorging
  • vertaling
  • proefleeswerk
  • skryfwerk en redigering in maklik verstaanbare taal