loading

Yonkers

Strategiese beplanning

Strategie gee lewe aan sakebesluite en laat jou koers hou in ’n oseaan vol mededingers.

Met jou sakedoelwitte as riglyn, kan ’n kommunikasiestrategie help bepaal hoe verbruikers oor jou handelsmerk dink en jou die kruin van sukses help bereik. Ons help jou om jou merk te maak en jou teikengehoor te bereik deur bemarking, kommunikasie en media te beplan en te bestuur, en ook deur navorsing en opnames te doen.

Ons lewer die onderstaande dienste:

  • handelsmerkontwikkeling en -posisionering
  • bemarking en kommunikasiebeplanning
  • mediabeplanning en -bestuur
  • marknavorsing en opnames