loading

Yonkers

Inligtingsontwerp

Net soos wat ’n mens nie dieselfde met jou ma en ’n tiener praat nie, net so skryf ’n mens nie dieselfde boodskap vir verskillende teikengehore nie.

Ons gebruik woorde en grafika om inligting oor te dra wat maklik is om te lees en die gehoor intrek:

  • konsepontwikkeling en -implementering
  • inligtingstrukturering
  • vereenvoudigde inligting
  • infografika