loading

Yonkers

blog

Já vir nuuskierigheid – en die hoe en hoekom

Soos ons ’n nuwe jaar aanpak, het die Lemonade Hub-span besluit op ’n vars benadering vir 2019 – ons gaan nuuskierig wees. Of dalk eerder wéétgierig. Een van Albert Einstein se bekende (en nogal diepsinnige) aanhalings is: “Ek het geen spesiale talente nie – ek is net eindeloos nuuskierig.” Ons dink die briljante fisikus wou …

lees meer

blog

Die moed om te rus en te speel

In die meeste gemeenskappe word die hardwerkendes onder ons opgehemel en vereer. Uithouvermoë, passie en toewyding is inderdaad eerbare eienskappe. Die najaag van uitnemendheid en prestasie klink in teorie soos iets waarna ons almal moet strewe. Maar onrealistiese verwagtinge en doelwitte wat verkeerd bestuur word kan ook lei tot die soort stres wat toksies én …

lees meer

blog

Kom ons herbedink die ‘gehalte’ in ‘gehaltetyd’

Gehaltetyd. Dis ’n term wat ’n mens baie hoor en wat dikwels misverstaan word – al is dit met eerbare bedoelings. Werkende professionele mense ervaar baie druk om “gehaltetyd” saam met geliefdes deur te bring, veral as ’n mens (geregverdig, of nie) voel dat jy hulle die hele jaar afgeskeep het – ouers, lewensmaats, vriende …

lees meer

blog

Kom ons skep ruimte vir nuutheid, vir ‘andersheid’

Kom ons wees eerlik met onsself en met mekaar: Ons is elkeen gekondisioneer met ’n sekere weergawe van: Dís hoe dinge gedoen behoort te word. En ons glo dit regtig – emosioneel én rasioneel. Ons begin bou aan hierdie storie van geboorte af. Party van ons glo vurig dat almal ’n plantgebaseerde dieet moet volg. …

lees meer

blog

Het jy ’n dinkvennoot? Het jy een nodig?

Ons kom almal in situasies waar te veel kleinighede ons so oorweldig dat ons die geheel miskyk. Ons kry nie ’n duidelike perspektief oor ’n taai kwessie nie, of miskien herken ons ’n herhalende patroon, maar kry dit om die dood nie verander nie. Ons is eenvoudig te betrokke en versonke in ons situasie om …

lees meer

Kom kuier weer binnekort vir vars Afrikaanse dinkvennoot-blogs. Intussen kan jy gerus ons Engelse blogs geniet.
Blog-Argief