Maand: Januarie 2019

Já vir nuuskierigheid – en die hoe en hoekom

Posted in ,

Soos ons ’n nuwe jaar aanpak, het die Lemonade Hub-span besluit op ’n vars benadering vir 2019 – ons gaan nuuskierig wees. Of dalk eerder wéétgierig. Een van Albert Einstein se bekende (en nogal diepsinnige) aanhalings is: “Ek het geen spesiale talente nie – ek is net eindeloos nuuskierig.” Ons dink die briljante fisikus wou […]

Read more